Karen plays the lead role in a new movie with other actors like Shaleen Surtie-Richards, Nico Panagio, screen legend Marie du Toit, Wilna Snyman, etc. Franz Marx het vir Karen die hoofrol aangebied in die rolprent getiteld, Susanna van Biljon. Vir die rol as Rebecca moes sy omtrent n gedaanteverwisseling ondergaan – pruik, brille, fat suit... Die fliek sal vanaf 24 September in rolprentteaters draai.
SUSANNA VAN BILJON: MOVIE TRAILOR
http://www.youtube.com/watch?v=7jIWDGYDDRg