News

SUSANNA VAN BILJON BINNEKORT OP DVD

Die fliek het baie goed gedoen!  As jy dit in rolprentteaters gemis het, maak seker jy kry die DVD wat op 29 November vrygestel word.  Karen plays the lead role in a new movie with other actors like Shaleen Surtie-Richards, Nico Panagio, screen legend Marie du Toit, Wilna Snyman, etc.   Franz Marx het vir Karen die hoofrol aangebied in die rolprent.   Vir die rol as Rebecca moes sy omtrent n gedaanteverwisseling ondergaan – pruik, brille, fat suit... Die fliek het op 23 September in rolprentteaters gedraai.

All News